Administratiewe beampte

Badisa Charity · bellville, western cape, South-Africa

Location
bellville
Job Type
Full-time
Posted
June 24, 2026

Job Description

Badisa Paarl – Sluitingsdatum: 12 Junie 2026

Badisa Paarl het een vakature vir ‘n Aministratiewe Beampte. Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Verantwoordelikhede Bestuur van Ontvangs en Skakelbord Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie Kantoorbestuur en administratiewe ervaring Tydbestuur en multi-taak bestuur Probleemoplossingsvaardigede Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer Professionele, hulpvaardige en vriendelike ingesteldheid Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede Vermoë om onder druk te kan werk Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing Vereistes

Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie. Het ‘n geldige bestuurderslisensie; is Afrikaans en Engels magtig.

Vergoeding

Ons bied ’n onderhandelbare salaris, aan...

Ready to Apply?

Submit your application for Administratiewe beampte at Badisa Charity

Apply Now