Administratiewe beampte | finansiële admin & betrokke kommunikasie

Badisa Charity · paarl, western cape, South-Africa

Location
paarl
Job Type
Full-time
Posted
July 05, 2026

Job Description

Badisa Charity in Paarl is op soek na 'n Aministratiewe Beampte. Die suksesvolle kandidaat moet basiese vaardighede en ervaring in rekenings en finansiële administrasie hê. Kommunikasie met personeel en belanghebbendes is belangrik.

Die posisie vereis minstens Graad 12, 'n administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie, en 'n geldige bestuurderslisensie. Kandidate moet Afrikaans en Engels magtig wees. #J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Submit your application for Administratiewe beampte | finansiële admin & betrokke kommunikasie at Badisa Charity

Apply Now