Ajani | Vaktoetsbeampte: Megatroniese Tegnikus

Solidariteit Beweging · Pretoria, Gauteng, South Africa

Location
Pretoria
Job Type
Full Time
Posted
July 02, 2026

Job Description

Ajani is ‘n Afrikaanse maatskappy wat funksioneer binne ‘n Christelike waardestelsel. Ajani is betrokke by die uitplasing van ambag studente vir die voltooiing van hul werkgerigte leer komponente en fasiliteer ook die skedulering van vaktoetse vir studente wat hul leerprogramme suksesvol voltooi. Om aan die aanvraag vir vaktoetse vir die Beroepskwalifikasies te voldoen, bestuur Ajani tans ‘n onafhanklike Vaktoets-sentrum wat in Derderpoort, Pretoria gestasioneer sal wees.


Die doel van hierdie pos is die fasilitering van vaktoetse in lyn met regulatoriese vereistes asook die beplanning, voorbereiding en aflewering van opskerping sessies ter voorbereiding van vaktoetse. Die posbekleër is verantwoordelik vir die gehalte van toetsing en opskerping in sy of haar aangestelde area van verantwoordelikheid.


Posvereistes:


  • Megatroniese Tegnikus Rooiseël.
  • Meulmaker Rooiseël, indien die aansoeker gen...

Ready to Apply?

Submit your application for Ajani | Vaktoetsbeampte: Megatroniese Tegnikus at Solidariteit Beweging

Apply Now