Client Liason

Werfnet · Johannesburg, Gauteng, South Africa

Location
Johannesburg
Job Type
Full-time
Posted
June 18, 2026

Job Description

Ligging: Bredell, Kempton Park
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer met kantoor ure
Vlak: 3–5 jaar ondervinding


Oorsig


’n Gevestigde logistieke onderneming is op soek na ’n professionele en volwasse Kliënte Skakelbeampte om kliënteverhoudings te bestuur en administratiewe ondersteuning te bied.
Die ideale kandidaat moet uiters akkuraat wees, uitstekende kommunikasievaardighede hê en gemaklik wees om in ’n vinnige logistieke omgewing te funksioneer. Hierdie rol vereis ’n stabiele individu wat op langtermyn groei en stabiliteit fokus.

Sleutelverantwoordelikhede


Kliënteverhoudings



  • Handhaaf professionele kommunikasie met kliënte

  • Hanteer kliëntenavrae en opvolg professioneel

  • Bou sterk en langtermyn kliënteverhoudings


Administrasie & Data Vaslegging

Ready to Apply?

Submit your application for Client Liason at Werfnet

Apply Now