Geregistreerde hoofverpleegkundige – geriatriese leierskap

Badisa Charity · bellville, western cape, South-Africa

Location
bellville
Job Type
Full-time
Posted
July 09, 2026

Job Description

Badisa Charity in Bellville is op soek na 'n Geregistreerde Hoofverpleegkundige vir Huis Ravenzicht. Die kandidaat moet geregistreer wees by SARV/SANC en moet kennis hê van toepaslike wetgewings en holistiese bejaardesorg.

Die pos sluit in fasilitering van personeel, ontwikkeling van prosedures en bestuur van skofte in. Diensvoordele sluit in volgens salarisskale, pensioenfonds en mediese fonds.

Stuur jou aansoek en CV na voor 31 Julie 2026. #J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Submit your application for Geregistreerde hoofverpleegkundige – geriatriese leierskap at Badisa Charity

Apply Now