Job Description
Badisa Citrusdal is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Kandidate wat Badisa se waardes onderskryf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen:
Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) as maatskaplike werker
Heg asseblief bewys van SACSSP-registrasie en betalingsbewys vir 2025/2026 aan
Geldige bestuurderslisensie
Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk
Kennis van statutêre prosedures ingevolge die Kinderwet en verslagskrywing
Vermoë om gevalle-, groep- en gemeenskapswerk op ‘n gebalanseerde en geïntegreerde wyse te verrig
Vermoë om binne spanverband sowel as onafhanklik te funksioneer
Goeie rekenaarvaardighede
Ruim verlofvoordele
Mediesefonds
Pensioenskema
Ready to Apply?
Submit your application for GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Citrusdal (Sluitingsdatum: 10 Julie 2026) at Badisa Charity
Apply Now