Location
western cape
Job Type
Full-time
Posted
July 05, 2026
Job Description
Netwerk24: Hoof van Gehoorontwikkeling
Kaapstad
Hoofdoel van die rol
Die hoof van gehoorontwikkeling rapporteer aan die hoofredakteur van Netwerk24 en ontwikkel aktief strategië om Netwerk24 se gehoor te bou, asook om nuwe intekenare te lok en bestaande intekenare te behou, deur die teikenmark op hul gekose mediaplatforms te bereik, voortdurend te innoveer en gehalte-joernalistiek in aantreklike formate te help verpak.
Kernverantwoordelikhede
- Gee strategiese leiding aan Netwerk24 se gehoorontwikkeling-span en bestuur die span.
- Verskaf diepte-insig oor gehoordata en -tendense om die redaksionele span te ondersteun.
- Werk saam met die redaksionele-, bemarkings- en produkspanne om optimale inhoudsverspreiding te verseker.
- Bestuur die sosialemedia-strategie vir al Netwerk24 se sosialemedia-platforms (Facebook, Instagram, WhatsApp, Pinterest, Threads, LinkedIn, TikT...
Ready to Apply?
Submit your application for Hoof van Gehoorontwikkeling (Kaapstad) / Head of Audience Development (Cape Town) at Media24
Apply Now