Location
bloemfontein
Job Type
Full-time
Posted
June 23, 2026
Job Description
Kern doel van die pos
Administratiewe ondersteuning, ontleding en opleiding aan bedryfspunte asook hantering van inspeksies.
Minimum Vereistes
- Graad 12 met rekeningkunde;
- Toepaslike rekeningkundige/finansiele kwalifikasie is voordelig;
- 2 – 3 jaar ondervinding in silobedryfsomgewing;
- Geldige rybewys;
Vaardighede
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Syfervaardig;
- Goeie organisasie vermoë;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Moet vertroulikheid kan handhaaf;
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Objektiwiteit en konsenkwentheid.
Verantwoordelikhede
- Uitvoer van Silo inspeksies;
- Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels;
- Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte;
- Opstel en byhou van administrasie en rekeningkundige tak...
Ready to Apply?
Submit your application for Junior Industry Inspector / Junior Bedryfsinspekteur at Confidential
Apply Now