Kantoor Administrateur

Werfnet · Centurion, Gauteng, South Africa

Location
Centurion
Job Type
Full-time
Posted
July 04, 2026

Job Description

Kantoor Administrateur (Boekhouding & Debiteure) – Centurion


Ligging: Centurion, Gauteng
Diensverband: Voltyds

Vakature Beskikbaar


'n Gevestigde maatskappy in Centurion is op soek na 'n goed georganiseerde en detailgeoriënteerde Kantooradministrateur om hul span te versterk. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir 'n ervare administratiewe professionele persoon met 'n sterk agtergrond in boekhouding en debiteurebestuur.
Indien jy proaktief, akkuraat is en daarvan hou om in 'n dinamiese kantooromgewing te werk, word jou aansoek verwelkom.

Sleutelverantwoordelikhede



  • Bestuur die daaglikse kantooradministrasie en verskaf algemene administratiewe ondersteuning.

  • Verrig boekhoudkundige funksies, insluitend die vaslegging van finansiële transaksies en die instandhouding van akkurate finansiële rekords.
  • ...

Ready to Apply?

Submit your application for Kantoor Administrateur at Werfnet

Apply Now