Location
Pretoria
Job Type
Full-time
Posted
July 03, 2026
Job Description
Posbeskrywing: Senior Boekhouer
Ligging: Menlyn, Pretoria
Inleiding
Ons werf tans namens ’n gevestigde rekenmeesterspraktyk in Menlyn vir ’n ervare en noukeurige Senior Boekhouer. Hierdie geleentheid is ideaal vir ’n professionele persoon met sterk tegniese rekeningkundige kennis, uitstekende administratiewe beheer en die vermoë om finansiële prosesse akkuraat en doeltreffend te bestuur.
Die suksesvolle kandidaat sal ’n sleutelrol speel in die bestuur van die volle rekeningkundige funksie, statutêre nakoming en finansiële verslagdoening.
Sleutelverantwoordelikhede
Die Senior Boekhouer sal onder andere verantwoordelik wees vir:
- Die bestuur en instandhouding van die algemene grootboek en die volledige rekeningkundige siklus.
- Die administrasie en instandhouding van maandelikse fakturering en bankrekeninge.
- Die voorbereiding van jaarlikse finansiële state.
- Die voorbereiding van...
Ready to Apply?
Submit your application for Senior Boekhouer / Senior Bookkeeper at Werfnet
Apply Now