Location
ficksburg
Job Type
Full-time
Posted
July 01, 2026
Job Description
Kern doel van die pos:
Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied.
Minimum Vereistes:
- Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);
- 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Administrasie;
- Voorraadbestuur;
- Bemarking;
- Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer;
- Rekenaarvaardig (MS Office).
Verantwoordelikhede:
- Bestuur van finansies;
- Bestuur van personeel;
- Beheer en bestuur van administrasie;
- Mark aandeel groei;
- Bestuur en onderhoud van bates;
- Bestuur van voorraad.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig pe...
Ready to Apply?
Submit your application for Storage Manager / Stoorbestuurder at Confidential
Apply Now