Winkelier- Plaaswinkel

Babylonstoren · Franschhoek, Western Cape, South Africa

Location
Franschhoek
Job Type
Full-time
Posted
June 14, 2026

Job Description

Winkelier 


Ons plaaswinkel is op soek na 'n energieke, betroubare en passievolle Winkelier om by ons span aan te sluit. Indien jy uitstekende kliëntediens kan lewer, goed onder druk presteer en daarvan hou om in 'n dinamiese kleinhandelomgewing te werk, hoor ons graag van jou.


Verantwoordelikhede




  • Verwelkom en help kliënte op 'n vriendelike en professionele wyse


  • Lewer uitsonderlike gaste- en kliëntediens


  • Hanteer verkope en kassastelsel akkuraat


  • Dryf verkope om winkelteikens te bereik


  • Vul rakke aan en verseker netjiese produkuitstallings


  • Help met voorraadbeheer en voorraadopname...

Ready to Apply?

Submit your application for Winkelier- Plaaswinkel at Babylonstoren

Apply Now